Gfrag® Success
Stories

Gfrag® Certified Coach: Christelle

Hierdie is my gewigs journey, die somer gaan n baie beter een wees, natuurlik het dit baie harde werk van my kant af gevat, maar sonder my Gfrag produkte en Christelle se bystand en lyding sou ek nie wees waar ek is nie, ek het baie aan myself gewerk dit wil sê paar van hulle produkte gebruik dit is nie n oornag transformasie nie, My go to is my Cortisol, Gut Health, Berberine en Collagen vir n lekker energie Skinny berry juice en ek het ook hulp gehad van die nuwe Appetite en Suppress spuit met die Lifestyle boek!!! Baie dankie Gfrag en Christelle. Ek is nog nie klaar nie!!

Gfrag® Certified Coach: Naomi

Liefste Naomi.
Ek wil graag net duisende dankies sê vir al jou raad en ondersteuning die jaar.
Gfrag het my lewe verander.
Die Slimtan is fantasies. Van iemand wat my lewe lank snow white was en nou na n week se gebruik al n massive verskil in vel kleur al ontwikkel het kan ek nie genoeg dankie sê nie. My selfbeeld het so baie verbeter.
Baie liefde.

Gfrag® Certified Coach: Naomi

I’ve been using Gfrag for a little over 2 years and combined with some healthier lifestyle changes, it has completely transformed my body and my life. Coach Naomi became my ultimate support system by motivating me throughout the tough times and celebrating the goals as I reached them in my own time and without any pressure to be ‘perfect’. Gfrag will always be a staple in our household. If you’re still wondering if it works… The proof is in the pictures.Thank you Gfrag & Coach Naomi.

Cor

Gfrag® Certified Coach: Annuscka

Het begin met HCG en nou op 7day. Ek het mos nie n skaal wat my gewig kan hou nie…
Maar in totaal hemp size af van 6XL na 4XL. En broek 48 na 40

My weight loss journey with Gfrag® S.A started way before I became a coach. I weighed 77.2kg, and like any other female out there, I have tried so many things. I would lose weight & gain it all back again. I saw Gfrag® S.A’s add on Facebook and thouthg i’ll contact them and hear what they have got to say. The main reason why this brand got my attention was the fact they said and I quote “We don’t do diets, we do lifestyles”. I thought wow, how easy can this be…
I started my journey with my online coach in my first month I lost 58cm all over and 7,1kg in total. Throughout my whole journey I lost 105cm’s and 19,2kg. I still get to enjoy food, eat bread, muffins, deserts and so much more…
I was taught what to eat, when to eat it and what the healthier option was. It was like a whole new world opened up.
I fell in love with the lifestyle, the brand and the products I just had to become a part of this brand and I just had to become a part of this brand and I just had to be a part of changing people’s lives”.

Coach Jacqueline

Gfrag® Certified Coach: Anja

Dit was nogals ’n mission om in roetine te kom om dit te onthou maar nou is dit ’n great journey. En die eetplan werk soos ’n bom. My man en my kinders is mal daaroor en ek sien julle praat van ’n nuwe een wat ook oppad is met nuwe reseppies in. Dis ’n groooooot life changer. My man het my nie geglo dat gesond eet goedkoper en lekkerder is nie.

Gfrag® Certified Coach: Nicolette

I have been wanting to lose weight for decades and now my dream is coming true.
11 August I started with Gfrag Lifestyle at 114,1kg’s. I am loving the results that the injections, Skinny capsules, Hot chocolate, Collagen have given me over the last 11 weeks. The Gfrag Lifestyle and my coach Nicolette has made my life so much better with results so far of 12,1kg’s weight loss and more than 147,7cm loss.
Although I have an end goal. I also set smaller goals as I go along with my lifestyle changes, and the excellent products I enjoy. They are easy to use, with no side effects, they taste amazing. So many recipes to choose from that are simply delicious, yet so perfectly worked out. Gfrag has become my lifestlye.

Talita

Gfrag® Certified Coach: Christelle

Collagen Cream & Collagen Powder Review. My twee gunsteling produkte!!
Ek kan eenvoudig nie sonder hierdie produkte nie!
Die Collagen poeier laat my hare teen n spoed groei en dis in so goeie gesonde toestand, so ook my naels en vel. Die room is fantasties, en omdat ek oor 40 is bevogtig dit my vel genoeg. Baie mense vra gereeld wat is my gehuim dat my vel so mooi lyk. Dankie GFRAG vir julle awesome produkte. Ek beveel dit ten sterkte aan en die bonus: dis baie bekostigbaar!

Dianne

Gfrag® Certified Coach: Corrie

Client Used Gfrag® Weight Loss Shot + Appetite Suppressant Peptides Injection.

Gfrag® Certified Coach: Corrie

Goeie môre. Ek wil net laat weet ek het 10kg verloor met hierdie spuite. Eks nou op 100kg. Ek voel amazing. 2 broek groottes kleiner.
Gfrag® Weight Loss Shot + Appetite Suppressant injection

Tanya

Gfrag® Certified Coach: Anja

Ek dink meeste van ons sien op ‘n dag ‘n foto van jouself wat jou tot stilstand ruk en laat
besef dis tyd om iets aan jouself te doen. Die eerste foto is op 5 September 2024 geneem en dit wat vir my die draaipunt. Ek sukkel al baie jare met ‘n onderaktiewe skildklier en insulienweerstandigheid en het boonop onlangs die peri-menopause fase ook bereik. Dan is gewigsverlies normaalweg ‘n groter uitdaging en gebeur dinge maar stadig. Ek het besluit om Gfrag se Weight loss shot + Appetite supressant spuit saam met die HCG spuit te probeer en het in 18 dae 6,5 kg verloor. Die tweede foto is 14 Oktober 2024 geneem. Gewigsverlies gaan 80 % oor wat mens eet en ek het in hierdie tyd die HCG Protocol en eetplan streng gevolg. Was dit altyd maklik… NEE. Was dit die moeite werd… JA. As mens se kop net eers reg is kan jy enige iets bereik. Ek dink 2024 was vir baie mense ‘n moeilike en uitdagende jaar en as daar een les is wat ek die jaar geleer het is dit dat selfs al het mens nie altyd beheer oor situasies rondom jou nie, het JY beheer oor JOU liggaam en hoe jy na jouself kyk. Mens het net een liggaam… pas hom op. Jy is die moeite werd om dit vir JOUSELF te doen!!!

Gfrag® Certified Coach: Jacqueline

Jackie, Jackie Jackie o my word ek is nou al ‘n maand op die spuit dis week 4 nou en wow wow wow ek kan nie glo hoe goed jou produk vir my werk nie. Ek is 4kg af maar dis cm’s hou aan val sonder einde. Ek is verlief op Gfrag so bly dat ek verwys na jou toe. En dankie vir jou amazing bystand, geduld, check-in’s en net jou omgee hart jy is net amazing.

Isolde

Gfrag® Certified Coach: Louise

Gaan goed ekt is al 2.4kg af ekt nog nie weer geweeg na my 3de spuit nie maar eks happy en 32cm
Gfrag® Weight Loss Shot + Appetite Suppressant Peptides Injection.

Elaine

Ek gebruik Gfrag se produkte al n geruime tydjie. My persoonlike ervaaring met Gfrag se produkte is as volg!

Collagen:
My hare en naels is sterker as ooit! dit groei ook baie vinniger as tevore Cortisol support
Ek kan nie my lewe in dink sonder die wonder pilletjie wat help om my stresvlake in die rowe tye te help reguleer nie

PCOS Support:
Die nuwe produk is fantasties en help met my ongediagnoseerde PCS en endometriosis tot ek by n ginekeloog kan uit kom! Plus my haar verlies en maandstonde is gereguleerd en nie so pynlik nie!

Berberine:
Dit is n wonderike produk wat my eetlus veral reguleer, maar drink met genoeg water! want hy kan n na smaak veroorsaak

Gfrag Bootcamp shake:
Die chocolate is my ultimate favourite en dit los nie n na smaak in my mond nie.

Magnesium X7:
Die is n wonderwerk vir enige iemand wat krampe van enige soort ervaar! of die neurologies of fisies is, DIT WERK!

Collagen Facial cream:
Die werk vir my hiperpigemntasie op my neus veral en los my vel sag en ruik heerlik! Dit sal wonderlik wees as daar n SPD faktor miskien by kan wees ook!

Gfrag is nie net n produk vir gewigsverlies nie, Gfrag is vir almal can oud tot jonk en n familie! Dankie Gfrag! Ons gesin is trots om jul produkte in ons huishouding en lewens te kan hê!

Amarisca Oguz

Gfrag® Certified Coach: Jana

DVT (deep vein trombosis) is another thing when you are a 14 year old, and been diagnosed with it and an ongoing battle!
Gfrag got her off the terrible and harsh medications and onto their supplements… I’ts such a positive change and her tummy linning won’t be raw due to ongoing meds.
Blessed beyond words. Our girl has overcome alot… To name one: DVT.
“I am able to move much more and even play Rugby. I am thrilled. Thank you, coach Jana and Gfrag South Africa”.
Next year we are heading off to Rugby and started running in preparation.
#excited4life
Thank you Gfrag South Arica.

Angie

Gfrag® Certified Coach: Nicolette

Morning Nicolette! I must say thank you so much for suggesting meno belly! I’m 55 and battle with the waist line. So nice to see results after a month! Just received my second bottle and feeling excited! I will be rocking my mother of the bride outfit in Jan 2025!
I Might even buy a new bikini.

Liezel

Gfrag® Certified Coach: Jana

Gfrag products are a game-changer for weight loss! I noticed results within weeks—losing 6 kilograms while feeling energized and healthy. The natural ingredients worked wonders, curbing cravings and boosting metabolism without side effects.
It’s easy to use and the Berberine, Meno Belly & Cortisol Support improved my digestion and mood (going through menopause, so my husband loves it as well). Highly recommend this for safe, effective, and sustainable weight loss!
Thank you to Coach Jana for your support and guidance and for those early morning “Good Morning” inspirational and supportive Whatsapps. You are a blessing in our lives and I don’t know if I could have done it without you. I can’t wait for the next few months while getting closer to my goal weight.

Ronelle

Ek het onlangs hierdie ongelooflike ice coffee probeer, en dit het vinnig my gunsteling go-to drankie geword. Dit is ongelooflik lekker en dit laat my gesonder en sterker voel met elke sluk.
Smaak: Die smaak is ryk en glad, met net die regte balans van koffie en soetheid. Anders as sommige high protein drankies, het dit nie daardie kalkagtige nasmaak nie. In plaas daarvan, voel dit soos ‘n premium cafe-style ice coffee
Dit is ‘n lekker manier om my vas te breek deur die dag en dan later die middag die gatjie toemaak voor ek kos moet begin maak.

M De Beer

Gfrag® Certified Coach: Lousie

Gfrag se collagen en my gesin – my seuns se hare blink en groei nou ongelooflik vinnig. My cellulite op my boude is amper iets waaroor ek nie meer hoef te worry nie. My eie hare het gesukkel om te groei en dit groei nou. my naels is mooi sterk. En manlief se fyn plooitjie by sy oe en mond raak nou weg. hy het ook inflammasie in sy 1 skouer en al wat vir hom help is Gfrag se collagen. ek is lief vir frons sonder dat ek dit agterkom. Het glad nie meer daardie lyntjies op my voorkop nie.

Anneline